COME PARTY WITH
BEFORE SHE SAYS “I DO”
Come on barbie, let’s go party!
16 MEI 2026
Garden of Eden Wedding venue and Lodge
Ons maak ‘n aand daarvan en gaan by die venue oorslaap.
Sou jy nie wil oorslaap nie verstaan ons, daar is twee opsies beskikbaar:
| Opsie | Koste |
|---|---|
| Akkommodasie + kos + welkom drankies | R 700 |
| Net kos + welkom drankies | R 400 |
Bring ook asseblief jou eie koelboks met ekstra drankies… want ons weet mos hoe gaan dit.
DRESS CODE
Dink PIENK, glam & fabulous
Channel jou innerlike Barbie, hoe brigter, hoe beter!
RSVP
RSVP asb voor of op 16 April 2026
Designed by TrouGoedjies